Botanix - Tydskrif rondom plante

Afrikaans uitgawe

Argief van alle artikels

Hier kan u alle artikels vind wat in die Botanix in Afrikaans beskikbaar is.

Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Ke├źldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesi├ź Sampioene Waterplante

Outeur: KPR

Kategorie: Eksotiese plante

Eksotiese plante

Die Indiese Beukeboom Pongamia Pinnata

Die Indiese Beukeboom Pongamia pinnata (Ander name vir hierdie boom sluit ondermeer in: Honge-boom, Pongam-boom, Panigrahi) is ┼ë bladwisselende boom wat sowat 15┬átot 25┬ámeter hoog groei, en behoort aan die familie Fabaceae. Hierdie boom het ┼ë groot kroon met vele klein blommetjies in wit, pienk of pers en hoewel dit oorspronklik van Indi├ź afkomstig is, groei dit ook wyd verspreid in Suid-Oos┬áAsi├ź.

Woensdag 3.6.2009 18:07 | Druk | Eksotiese plante

Meer oor die KPR

Logo of KPR - Tuiniersklub Slowakye
Die KPR Tuiniersklub is ʼn internasionale tuiniersorganisasie. Lees meer...
Deel jou ondervindinge en ervaringe rondom tuinmaak en die kweek van plante met ons. Skryf ʼn artikel oor tuinmaak, die kweek van plante ens en publiseer dit in jou eie taal in die Botanix. Kontak ons vir nadere inligting.

Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Ke├źldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesi├ź Sampioene Waterplante