Botanix - Tydskrif rondom plante

Afrikaans uitgawe

Argief van alle artikels

Hier kan u alle artikels vind wat in die Botanix in Afrikaans beskikbaar is.

Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Ke├źldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesi├ź Sampioene Waterplante

Outeur: KPR

Argief van die Maand: Mei 2010 (1 text)

Welwitschia (Welwitschia mirabilis) ÔÇô die kweek van ┼ë lewende fossiel

foto

Die Welwitschia (Welwitschia mirabilis) is ┼ë oerplant wat voorkom in ┼ë klein area langs die kus-gebied van die Atlantiese Oseaan in Namibi├ź en Suid-Angola. Die Welwitschia is in der waarheid ┼ë boom, alhoewel dit nie met die eerste oogopslag so voorkom nie. Die hele plant bestaan uit een kort stam waaruit twee blare groei┬áÔÇô hierdie blare lyk soos twee reuse linte met rafelagtige, dro├ź punte. Die Welwitschia lyk soms soos ┼ë groot hoop gemors!

Maandag 24.5.2010 17:37 | Druk | Eksotiese plante, Kweek-instruksies

Ander bladsye: is nie ander bladsye nie. Gaan na die bokant van die argief

Meer oor die KPR

Logo of KPR - Tuiniersklub Slowakye
Die KPR Tuiniersklub is ʼn internasionale tuiniersorganisasie. Lees meer...
Deel jou ondervindinge en ervaringe rondom tuinmaak en die kweek van plante met ons. Skryf ʼn artikel oor tuinmaak, die kweek van plante ens en publiseer dit in jou eie taal in die Botanix. Kontak ons vir nadere inligting.

Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Ke├źldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesi├ź Sampioene Waterplante