Botanix - Tydskrif rondom plante

Afrikaans uitgawe

Argief van alle artikels

Hier kan u alle artikels vind wat in die Botanix in Afrikaans beskikbaar is.

Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Ke├źldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesi├ź Sampioene Waterplante

Outeur: KPR

Argief van die Maand: Januarie 2009 (1 text)

Indiese Lotus (Nelumbo nucifera)

foto

Die Indiese Lotusblom

Die Indiese Lotusblom (Nelumbo nucifera) is ʼn pragtige waterplant met ertjiegroen blare wat bo-op die wateroppervlakte dryf. Die pienk blomme word gewoonlik gedra aan dik stingels wat verskeie sentimeters bo die water uitsteek.

Vrydag 30.1.2009 21:36 | Druk | Waterplante

Ander bladsye: is nie ander bladsye nie. Gaan na die bokant van die argief

Meer oor die KPR

Logo of KPR - Tuiniersklub Slowakye
Die KPR Tuiniersklub is ʼn internasionale tuiniersorganisasie. Lees meer...
Deel jou ondervindinge en ervaringe rondom tuinmaak en die kweek van plante met ons. Skryf ʼn artikel oor tuinmaak, die kweek van plante ens en publiseer dit in jou eie taal in die Botanix. Kontak ons vir nadere inligting.

Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Ke├źldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesi├ź Sampioene Waterplante