Botanix - Tydskrif rondom plante

Afrikaans uitgawe

Palm Parajubaea torallyi (Palma Chico, Boliviaanse Bergklapper)

Parajubaea torallyi is ʼn aantreklike geharde palm van Suid-Amerika. Dit word egter min deur tuiniers buite sy natuurlike habitat in Bolivië gekweek as gevolg van sy groot sade (wat verskepingskoste uiters duur maak).

Vrydag 15.5.2009 10:49 | Druk | Palms, Kweek-instruksies

Indiese Lotus (Nelumbo nucifera)

foto

Die Indiese Lotusblom

Die Indiese Lotusblom (Nelumbo nucifera) is ʼn pragtige waterplant met ertjiegroen blare wat bo-op die wateroppervlakte dryf. Die pienk blomme word gewoonlik gedra aan dik stingels wat verskeie sentimeters bo die water uitsteek.

Vrydag 30.1.2009 21:36 | Druk | Waterplante

Ander bladsye: 1-5 6-10 11-15 16-20 21-22

Meer oor die KPR

Logo of KPR - Tuiniersklub Slowakye
Die KPR Tuiniersklub is ʼn internasionale tuiniersorganisasie. Lees meer...
Deel jou ondervindinge en ervaringe rondom tuinmaak en die kweek van plante met ons. Skryf ʼn artikel oor tuinmaak, die kweek van plante ens en publiseer dit in jou eie taal in die Botanix. Kontak ons vir nadere inligting.

Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Keëldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesië Sampioene Waterplante