Botanix - Tydskrif rondom plante

Afrikaans uitgawe

Die kweek van die oestersampioen (Pleurotus ostreatus)

Die oestersampioen (Pleurotus ostreatus) is deesdae meer gewild as die gewone sampioen (champignon sampioen)! Teenoor die gewone sampioen het die oestersampioen een groot voordeel – dit kan nie verwar word met die giftige “death cap” (Amanita phalloides) nie!

Sondag 14.11.2010 20:23 | Druk | Sampioene

Die plant van blombolle en saailinge

Haal die blombolle en saailinge wat u per pos ontvang het, uit die verpakking en hou dit vir twee tot drie dae in die skadu. Ɖ Tweede moontlikheid is om dit direk te plant en in die skadu te hou vir Ɖ paar dae sodat dit nie aan direkte sonlig blootgestel word nie.

Sondag 14.11.2010 20:17 | Druk | Kweek-instruksies

Wat om met gesnyde gras te doen

Indien u hou van Ɖ pragtige, lae grasperk, sal u u grasperk beslis baie gereeld sny. Dit beteken egter dat u met groot hoeveelhede gesnyde gras sal sit en nie sal weet wat om daarmee te doen nie. Die meeste tuiniers wat ek ken, raak van hul gesnyde gras ontslae deur dit saam met hul huishoudelike vuilgoed weg te gooi. Ek kan maar net my kop in ongeloof skud vir mense wat ontslae raak van die goedkoopste kompos denkbaar!

Sondag 14.11.2010 20:15 | Druk | Grasse

Hoe om jou gras op die korrekte manier te sny

Om Ɖ dik, welige grastapyt te verkry, is dit noodsaaklik om jou gras op die korrekte manier te sny. Geen plant, struik of blom sal goed lyk met Ɖ grasperk wat rondom dit doodgaan nie!

Saterdag 13.11.2010 20:13 | Druk | Grasse

Die aanplant van Ɖ nuwe grasperk

In Europa is die beste tyd vir die aanplanting van ‘n nuwe grasperk of die aanplanting van ekstra gras op ‘n bestaande grasperk, vanaf Mei tot Junie. Indien daar min reĂ«n geval het in die lente, mag Julie egter die beste tyd wees om te plant.

Vrydag 12.11.2010 20:11 | Druk | Grasse

Ander bladsye: 1-5 6-10 11-15 16-20 21-22

Meer oor die KPR

Logo of KPR - Tuiniersklub Slowakye
Die KPR Tuiniersklub is Ɖ internasionale tuiniersorganisasie. Lees meer...
Deel jou ondervindinge en ervaringe rondom tuinmaak en die kweek van plante met ons. Skryf Ɖ artikel oor tuinmaak, die kweek van plante ens en publiseer dit in jou eie taal in die Botanix. Kontak ons vir nadere inligting.

Kategorie: Alle Eksotiese plante Grasse Keëldraende plante Kweek-instruksies Palms Peste Plante van Indonesië Sampioene Waterplante